

Geniet die aroma van musikale integriteit.
Kinders van die wind Vernette en Marius is albei uitstekende liedjieskrywers en van hul werk is reeds deur Laurika Rauch, Jakkie Louw en...


'Aroma' - Coffee Snobs
Een van die opwindendste nuwe groepe wat verlede jaar op die Afrikaanse musiektoneel verskyn het, is Coffee Snobs, wat hoofsaaklik uit...


Coffee Snobs se album is vol Aroma!
Coffee Snobs se album is hier en dis vol Aroma!! Musiek vir connoisseurs. Dis die musiek wat Coffee Snobs - Vernette Wessels saam met...


Ken jy die Coffee Snobs?
Die Coffee Snobs skep musiek vir connoisseurs – en hulle bederf jou in hul album Aroma met ryke klanke. Die album is aanvanklik met vier...


Coffee Snobs Aroma
Musiek vir connoisseurs. Dis die musiek wat Coffee Snobs - Vernette Wessels saam met haar man, Marius - op hul debuutalbum Aroma skep:...


Jou daaglikse dosis van “Coffee Snobs”
Met die vrystelling van hulle nuutste snit “Eie Land” het opkomende musiekgroep, Coffee Snobs, beslis die ketel van die Suid-Afrikaanse...


Musikale Aroma uit Vrouekeur
Sedert die Coffee Snobs se tweetalige debuutalbum Storm uitgereik is, skink dié vierstuks musikale koffie vir die fynproewer. Hulle...


SA Film speel Coffee Snobs musiek
Vandag begin die fliek " 'n Man soos my Pa" te speel in die teaters. Met gesoute akteurs kry die regiseurs dit reg om jou hartsnare diep...


"Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"
Die vierstuk-rockgroep Coffee Snobs het pas hul debuutalbum, Storm, vrygestel. Vernette Snob, voorvrou van dié groep, beantwoord ’n paar...


Resensie: Storm – Coffee Snobs
Soms gebeur dit dat ʼn nuwe kunstenaar of groep ʼn liedjie vrystel wat onmiddellik ʼn groot treffer word en ʼn mens laat uitsien na ʼn...