top of page

SA Film speel Coffee Snobs musiek

  • 'n Man soos my Pa
  • Nov 20, 2015
  • 1 min read

Vandag begin die fliek " 'n Man soos my Pa" te speel in die teaters. Met gesoute akteurs kry die regiseurs dit reg om jou hartsnare diep te roer met emosies wat jou insluk!

Maak seker jy gaan kyk die fliek en luister ook na 2 van Coffee Snobs se songs in die fliek. Sandra Prinsloo Elma Postma Deon Lotz Viljee Maritz Neels van Jaarsveld Johan Kruger Greg Kriek Antoinette Louw Albert Maritz Sean Else. Dankie Collective Dream Pictures en Brittle Star Pictures dat jul in die Snobs se musiek glo!


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
  • Facebook - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • YouTube - White Circle

© 2015 Coffee Snobs - Mustard Seed Music

bottom of page