Bly kalm en luister na Coffee SnobsEste Meyer JansenMay 22, 20151 min readNes die Aroma van vars gemaalde koffie is die musiekgroep Coffee Snobs se musiek iets wat jou sintuie behoorlik deurdrenk. Die lerieke is sorgvulgdig verweef, die melodiee is lekker vars en die verwirkings is inspirerend.
Comments