RSG - Coffee Snobs se Eie Land
- RSG
- Aug 20, 2015
- 1 min read
RSG - Dis die een! || Ooggetuie || Videos[if lt IE 8]><link rel="stylesheet" type="text/css" href="/css/ie.css" /><![endif]
StartFragmentDie musiekvideo "Eie Land" van Coffee Snobs is 'n video wat 'n mens weer trots maak op Suid-Afrika. Ons land het soveel mooi diverse landskappe en kulture dat ons nie nodig het om in ''n ander land te bly nie. Hoop julle geniet die video!!EndFragment
Comments